Shame
Arme Hannes Lottering
Wel
Hansie hoe is dit moontlik dat almal teen die gevreesde SWASPES
Grensvegter draai en sodra dit gebeur gooi jy sommer almal onder die
Bus.
Wat die inligting betref kan jy nie jou Prokureurs blameer nie.
Onthou
julle het met Dean van Coller `n Polisie Informant gedeel wat op sy
beurt weer die inligting moes opbreek vir betalings en dus nie alles op
een verslag kon indien nie.
Wat
egter kommerwekkend is is dat vele oortredings / klagtes gerapporteer
was en mense gevra was om te wag tot na die Schalk v d Merwe Hofsaak.
HOEKOM ?
HOEKOM ?
Hierdie
is natuurlik baie vreemd aangesien die klagtes absoluut niks te doene
het met die VD Merwe Saga nie en aparte voorvalle was.
Die
kommerwekkendste natuurlik is dat daar oral gespog was en onwettige
videos wat jy in aanhouding van mede verhoor-afwatendes gamaak het en
nou weet ons ook hoe toerusting onwettig by jou in die Selle beland het.
Ek hoop regtig nie hierdie ondersoeke en selfs Regsvereideling word nou ook uitgestel tot na die Conspiracy - Saak nie.
Sterkte
No comments:
Post a Comment