Hannes Lottering praat snert oor OB
Wel vandag het ek AO Leon Botha geskakel aangaande bewerings wat Hannes Lottering kwytraak.
In die eerste instansie kan U op die Live sien hoe Lottering alligasies maak dat AO Botha vir hom gese het dat ek in `n gestig was en nie in `n Hof kan getuig nie.
AO Botha ontken hierdie uitlatings en is bereid om `n beedigde verklaring te voorsien maar soos U alreeds weet is daar `n Nasionale ondersoek deur my aangevra na verskeie bewerings en onwettighede agter die skerms.
Die tweede aangeleentheid is waar Lottering spog dat hy saam met AO Botha op `n WA groepie Forensic Leads met 40 Lede is wat natuurlik weer `n vervalsing is aangesien AO Botha dit baie duidelik stel dat hy op geen groepe saam met Lottering is nie.
Op die volgende skermskoot kan duidelik gesien word dat Lottering net AO Botha se Naam verander het na `Forensic Leads Leon` en toe `n skermskoot geneem om aan te pas by bogenoemde skermskoot om kastig `n indruk te skep dat hulle saam besprekings hou.
Op die laaste skermskoot kan nou gesien word hoe Lottering spog oor iets wat net in sy siek kop bestaan en ten sterkste deur AO Leon Botha ontken word.
No comments:
Post a Comment