Hannes Lottering was NOOIT in SWA Spes of Angola nie. Daai saamgegooide bewys video van hom en pelle praat net van `n Lottering en NERENS van HANNES nie.
Ek was destyds by `n vrou in KMDMT OP met sy Magsnommer. Hy was `n Stoorman in Voortrekker Hoogte, kan nou net nie die Eenheid onthou nie.
Kom Lottering, BEWYS my VERKEERD en plaas jou Pro Patria Sertifikaat wat jy nie kan of het nie.
WANNABEE
Dink net vir jouself....
Hoekom moet jy `n video maak met geselkteerde skermskote om iets te probeer bewys.
Ek voel `n fok of `n ou glo in wat ek gedoen het en as ek iets moet bewys laai ek hom op Groepe waar ek met my Sammajore en Kollegas gesels waar ons mekaar goed onthou maar hy moet voorgee en lieg want hy kan nie EEN ou kry wat se hulle was saam in SWA Spes in Angola nie want daar bestaan nie so iemand nie.
Dis gewoonlik ouens soos hy wat se hulle was in Geheime Operasies en Rekords is vernietig en sulke stories.
Ryno Lottering
Saturday, April 3, 2021 at 11:54 PM
Graag wil ek net vir julle wys waartoe Hannes/Scott in staat is ,hy het nou weer sy verbelding vrye teuls gegee en nog n wolhaar storie neer gepen
Rheinhard Groenewald
Janee dan wil hy kom vertel hy was Pro bokser en het teen Groot Name bokshandskoene gedra en staan vir geen terug nie ai!
Ryno Lottering
Author
Rheinhard Groenewald you can be whoever you want to be in your imagination ?
Rheinhard Groenewald
Ryno Lottering True words!
Joni Lawson
Ryno Lottering very true.
Rheinhard Groenewald
Sy storie van sy hand wat hy met 'n handgranaat op die grens, wat afgegaan het beskadig het of seer gemaak het is pot snot, een of ander Makker het vertel hoe hy toe hy chef was, dit in die aartappelskille r seer gemaak het en toe vloek hy daai Kameraad en vertel hy is 'stirrer'. Wel wat is nou die waarheid want ek persoonlik is geneig om die skil-storie te glo as eg.
Ryno Lottering
Author
Ek onthou dit ,hy het n kamp gedoen naby Atteridgeville in PTA vir ons het hy vertel dit was n rook granaat wat tussen n klomp komberse gele wat afgegaan het toe hy die komberse op getel het ,en die het sy hand so beseer , het maar swaar gesluk aan daai storie , want die besering was nie eers gebrand nie ?
Ryno Lottering
Author
Dit was om en by 85 86
Rheinhard Groenewald
Ryno Lottering presies ja. Ag nee wat hoekom hy so grootpraterig wil wees is regtig vir my hartseer is die minste wat ek kan stel
Ryno Lottering
Author
Ek dink dit is maar sy manier van aanvaarding vind ,maak die mense ge intereseerd met grootpraat om jou te befriend op FB
Rheinhard Groenewald
Hartseer so.
Ryno Lottering
Author
Ek onthou daai tyd in die Burger hoerskool , dis waar die storie van daan kom wt my oupa vir hom gese het dappere held op veilige veld , Hannes het bebloed by die huis gekom en gebragg ons moet sien hoe lyk die ander ou ! maar ou Jimmy het nie eers n merkie gehad nie
Rheinhard Groenewald
Daai goed wat jy rook of snuif is vir hom hopelose te fris. Jimmy Abbott (RIP) het Hannes lelik bymekaar gemaak toe hulle nog baie jonger was omdat sy vuilbek so groot was
Gregory G Page
This reminds me of that story on TV....days of our lives....yawn!!!!
Rheinhard Groenewald
Gregory G Page lol more worst than that soapie
Ryno Lottering
Author
Julle moet maar van no 10 af op lees om die storie te volg
Ryno Lottering
Author
no 10 nou kan julle sien hoe en wat hy is en tot watter uiterstes hy sal gaan om homself te probeer regverdig , my ouers draai in hulle grafte om ,ek plaas dit slegs om julle te wys hoekom ek die stelling gemaak het om maar versigtig met hom te wees , hy is geweteloos en beswadder nou my oorlede pa wat hom groot gemaak het en deur alles by hom gestaan het .
Ryno Lottering
Author
no 8
Ryno Lottering
Author
no 7
Ryno Lottering
Author
no 6
Ryno Lottering
Author
dit is nou nie in volgorde nie ,maar julle sal die idee kry
Ryno Lottering
Author
Hier volg sy Verbeelding ryke nog n tong in die kies storie , trouens die is so ver gesog , die hele familie insluitend my suster lag daar oor.
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Friday,April 2, 2021 at 12:08 PM
Aan al die lede hier op stolen valour , Wees asb versigtig op alle blaaie as julle met Hannes Lottering of Scott Farkell omgaan , hy is gewetenloos en sal nie skroom om vals inligting aan gaande enige persoon te fabriseer en aan die owerhede deur te gee nie . as julle meer inligting wil he sal ek vir julle met graagte dit gee en kontak persone in Parys wat hy onskuldig in n groot verleentheid gebring het .
Rosemary Lafon
Yep, dra kennis daarvan
Mercia Williams
So n skobbejak
Mercia Williams
Ja Barrie Kruger bring hom vir my ek sal weet hoe om met sy sake te werk
Rosemary Lafon
'n vriendin van my se kinders gaan honger slaap deur sy leuens en praat oor haar
Rheinhard Groenewald
Rosemary Lafon Vriendin dink nie sy is die enigste nie daar is paar Vriende ook wat ek van weet..
Rosemary Lafon
Rheinhard Groenewald sal my geensins verbaas nie. Wat my nou baie bekommer is as hy haar op straat kry terwyl hy sy rooi Corsa Bakkie ry...
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon hy sal nie waag om iets aan haar te doen nie ,hy is te bang gat daarvoor hy spesialiseer in lang afstand oorlog voering soos die Amerikaners
Rosemary Lafon
Ryno Lottering as iets met haar gebeur, sal ek self sy kop van sy skouers skei
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon maak twee van ons , wonder of daai besoeker wat sy nou die dag gehad het nie dalk iets met Hannes te doen het nie , dis eerder sy styl om so iets te doen
Rosemary Lafon
Ryno Lottering wonder self, sal dit nie verby hom sit nie
Ryno Lottering
Author
Hy is heeltemal instaat om so iets uit te dink met sy siek brein
Rosemary Lafon
Ryno Lottering hy is, en hy probeer lankal wraak op haar te neem
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon ek weet na watter vriendin jy verwys , het met haar gepraat en omverskoning gevra vir my broer se gedrag , ons sal haar daar uitkry
Rosemary Lafon
Ryno Lottering dankie. Sy is my sussa en ek is baie lief vir haar. En sy het net die mooiste dinge van jou gese, so dit maak jou my boeta x
Ryno Lottering
Author
Ek het haar gese sy moet paraat wees , maar het nie aan haar genoem dat hy verantwoordelik kan wees vir die onverwagte besoeker nie , haar senuwees is al klaar ,en wi
Ryno Lottering
Author
wou haar nie nog verder onstel nie
Rosemary Lafon
Ryno Lottering nee sy is al klaar so af
•
Gregory G Page
Then that stupid doos must be prepared to be taken to court for defamation of character charges places against him aswell as other charges....so this tappet better tread very carefully if he knows what's good for him...alternatively, supply a physical address and we can pop around for some coffee....
Rheinhard Groenewald
Gregory G Page hey Bud a doos is a usable and very usable item.. can;t call him that lol.. not usable except to paint his dream castles pink for what it is worth it..
Gregory G Page
Regte doos
Ryno Lottering
Author
Gregory G Page I sent you His adress in a pm on your profile .
Gregory G Page
Ryno Lottering yr boets mouth shouldn't be writing cheques his body can't cash.... Why is this wanker so quiet now? Where is he?
Ryno Lottering
Author
He specializes in talking shit and making other people's life's misserable with fake info
Ryno Lottering sad part about that is that when he is taken on about it, he plays the victim... Fucking coward to say the least....
Rheinhard Groenewald
Hy het my gedreig jare terug en met die saak van die klomp in Parys het ek hom genooi om my te ontmoet daardie dag by die hof, hy het sy 'meeting' gemis, met die 2de saak, dieselfde.. so ek wag nog vir sy volgende uitnodiging.. hopelik sal dit realiseer die keer. Ek het gegaan om 'n goeie saak te ondersteun, maar vir so Agent wou ek darem graag my dag goed afgesluit het. Henceforth.. it was a pity that he NEVER showed up and that is one of the reasons why he is labelled in my own eyes., A CON.. A beter name S.S.I.W.D.•
Rosemary Lafon
Rheinhard Groenewald he never pitches up for a "friendly " meeting, never has
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Rheinhard Groenewald
I knows as I have found that out a bit too late in all the drama he created in the past.. he noted about "Skouerskuur meetings" that he WILL be there for sure.. when I found out about the whereabouts of such Skouerskuur meetings.. there was none, Nada Of his Bakkies anywhere to be seen on any Phodies the Makkers posted on Army Vets Groups. You knows me for more than ten years.. never met in real but for me I can Vouch for you as you knows that as well., But for Hotel Lima I need to understand WHY then the hell on earth., Would he always go that extra 500 miles to stir up a Veteran Group of Brothers in Arms, get all the names of those together with 'his proofs' and working for the fucking downfall of most of those Brothers.. sick mentality restarted fuck nuts DOES THAT and not even Weskoppies would Admit him there., Tomorrow maybe he will be a Professor there in Psychology
Rosemary Lafon
Rheinhard Groenewald yep we've been friends for a long time. I've noted that whenever he is invited to a meet, he is AWOL, there is a farm he runs to to hide. Oh and he only has 1 bakkie, a red Corsa bakkie.... he's all bek en fokkolie binnegoed
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon Hy beweeg nie in parys nie , sit heeldag by die huis en kak uitdink terwyl sy vrou moet werk
Rosemary Lafon
Ryno Lottering jy bedoel wegkruip. Ja ek weet sy vrou onderhou hom. Ek onthou toe hy n foto pos van n ATM strokkie wat kamstig syne was, wat R19 miljoen bevat. Nou vra ek, as jy daai geld het, sal jy gaan rakke opsit on nuwe winkels
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon nes jy daar se hy plak agterin sy skoon ma se erf in n woonstel
Rosemary Lafon
Ryno Lottering yep. Maar hoekom, hy het dan iets soos 5 of 6 huise ( ), en hy pos gereeld die foto van daai mooi dubbelverdieping en beweer dis syne, maar dit behoort aan die magistraat
Ryno Lottering
Author
Rosemary Lafon Hy het net so n bietjie verf werk aan die huis gedoen ,al die karre en eiendom wat hy so oor bragg behoort aan ander mense , hy besit net die rooi corsa bakkie en die klere aan sy gat!
Rheinhard Groenewald
Rosemary Lafon Dark me ek koop sommer daai winkel vir my not a dime net rakke opsit nie. Onthoú met 'n rekenaar kan jy vele vermag en om met Con Artists soos hy kan jy met paar programme Dollars druk
Rosemary Lafon
Ryno Lottering ek weet
Rosemary Lafon
Rheinhard Groenewald hy het geld hoor, Monopoly geld
Nerine van der Merwe
Rheinhard Groenewald goeie genade, is dit waar dat alles aan ander behoort?
Ryno Lottering
Author
Rheinhard Groenewald Hy sal nooit opdaag vir n ontmoeting nie his belly is too yellow vir dit as ek my oupa se famous gesegde vir Hannes kan noem , dappere held op veilige veld , sal dit nooit vergeet nie !
Rheinhard Groenewald
Ryno Lottering Dankie Ouboet ek skink jpu eendag jou gunsteling drink dingetjie.. maak vir my sense nou
XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
Rheinhard Groenewald
Ryno Lottering jou Broer was 'n bokser op sy tyd, 'n PRO glo en toe hy my Ma onder my klere uitgevloek het op my vorige Profiel, wat nog sigbaar is maar lewenslank deur Gesigboekie Admins vir my geblok is, waar ek self baie kommentare kan lees nog, het ek hom gevra of hy al pakslae gehad het, dis toe hy my dreig en my uitdaag ek moet Parys toe kom hy sal my doodbliksem met een klap. Nou ja ek het toe by my Oorlede Neef (André Groenewald van André Groenewald Begrafnisdienste oornag verblyf gereël, en toe met daai gedigte hofsaak hom gevra om my te kom sien en te soen waar sy bek sit soos hy sit en soos hy praat.. daar gelaat.., hy het nie sy bakkies kom wys nie en ook gedreig al sy Swespas Buddies sal saam hom my uitsorteer. Nou ek ken vir Barrie Kruger al baie jare, was 'n gereelde kliënt van Barrie en op 'n dag besef dis my Maatjie waar ek al baie onderdele gaan afhaal het wat Barrie met moeite vir my verkry het en toe ek vir jou Broer vertel ek sal met Barrie gesels toe het hy al sy comments skielik verwyder. Nou dit opsig self Makker.. het my die hond se stront vinnig laat ruik en ek het begin snuffel oor hom..met die tyd toe die Blad nog kookwater was en gegons het soos die Wannabee's uitgehaal was, het ek reguit vir hom voor almal vertel hy is ook een na aanleiding van al ons gesprekke. Dis toe 2 -3 jaar later, toe is hy kamstig terug vanaf Afghanistan vir een so Operasionele oefening, dat hy my toe gedreig het.. so loop die lewe sy wandel
Rosemary Lafon
Rheinhard Groenewald baie ken die "ek en my SWASPES maaitjies sal jou uitsort", his favorite go to phrase
Ryno Lottering
Author
I wonder if he can fight ,never saw him in any fights when we were kids
Rosemary Lafon
Ryno Lottering I plead the 5th
Gregory G Page
Ryno Lottering I doubt this imbecile can fight his way out of a paper bag!
Nerine van der Merwe
Ryno Lottering LOL so hy dreig jou toe sommer met die dood. Goeiste.
Ryno Lottering
Author
Rheinhard Groenewald Wat vertel jy my nou van die pro bokser , hy het seker onder n skuilnaam geboks ? Was seker die skim?
Nerine van der Merwe
Rheinhard Groenewald praat jy van Barry wat oorlede is en nou is sy Facebook gekaap, want iemand gebruik hom en ek wonder wie sal so laag daal....
Rheinhard Groenewald
Nerine van der MerweNerine van der Merwe ja goeie Barry van ons ja. Nou hoe de hel kaap hulle sy blad,? Dit is uiters laag ja!
Nerine van der Merwe
Rheinhard Groenewald skokkend...
Daryll Park
Regte keyboard warrior.
Rheinhard Groenewald
Daryll Park en Boereverraaier van groot gaan. Jy het teen sy eie Oud-Makkers baie te sê gehad op die WOS groepe en op paar bekende Vets groepe paar jaar terug.
Daryll Park
Rheinhard Groenewald ja sy vuil wasgoed kom nou oraals uit. Skelm stuk kak.
Gregory G Page
Ag man.... That stupid doos still thinks hygiene is a tall girl...
Edward Victor
I hope for his part karma is slow...
Cause when it does catch up to him one day.
Well we all know karma is a bitch.
And bitches. Well...... (not in any sexest way)
Ryno Lottering
Author
Edward Victor the devil looks after his children , but one day he is going to rub up the wrong people and then he will be in the shit big time!
Andre Pienaar
Shawn Stevens
JohAnne Smit
Het iemand foto van die man asb
Rosemary Lafon
JohAnne Smit
JohAnne Smit
DANKIE
Rosemary Lafon
JohAnne Smit plesier
XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
Jakop Regop
•
Ek het hierdie situasie baie deeglik dopgehou en deurgedink en tot die volgende slotsom gekom:
Scott Farkall is 'n fiktiewe karakter wat deur Hannes Lottering geskep is (L.W Fiktief).M.a.w alle fiktiewe prestasies en dekorasies wat aan hierdie karakter toegedig word,is presies wat dit is,FIKTIEF!!!!!Hoe de dooie donner maak jy 'n wannabe van 'n wannabe wat nie bestaan nie?
As daar enige klinkklare bewyse teen Hannes Lottering assulks bestaan wat hy as homself, sekere prestasies toe eien,is ek bereid om dit op hierdie forum as ook internasionaal aan die groot klok te hang!!
Johan Odendaal
Andre Scheuer
Waar was hy presies gewees volgens hom ek het baie ou pelle wat kan uitvind of hy nonsens praat
Jakop Regop
Andre Scheuer Vincent het inligting,maar ons kan mos nou nie vir "Scott Farkall" enigiets aandoen nie,want hy bestaan nie!!
Andre Scheuer
Jakop Regop as ons weet waar hy veronderstel was om te wees dan vra ons sy makkers soos jy weet hulle was maar dun op die grond almal ken almal in elk geval ons weet klaar wat hy is
Andre Scheuer
Ekskies datums sal help
Marthinus Lourens
fok hom en hom fiktiewe karakter
Louis Fivaz
Marthinus Lourens hoe fok jy 'n fiktiewe karakter. Roep my en hou my bier ek wil sien
Marthinus Lourens
Louis Fivaz
Stephnie Lee
Marthinus Lourens grap gat
Bernard Swanepoel
Hy le seker op die bank en lag homself lam.
Ryno Lottering
Jakop Regop In box my dan vertel ek jou van Hannes Lottering en sy mannewales daar in Parys ,
Ryno Lottering
Sy claims oor SWASPES ,Mossad ,en Joegoeslawie en Afghanistan kom van sy ryke verbeelding en word veroorsaak deur sy ledigheid daar in Parys waar hy bly !
Bernard Swanepoel
Ryno Lottering Ken hom nie van 'n kant af nie. As ek more oor hom ry want hy loop straat lanks sal ek hom ook nie ken nie. As hy weer se ek is 'n wanker mik ek nog vir hom.
Johan Fourie
Ja. Die ou het al die Boere Mag mense se emails en name vir Intelegensie gegee. Hy het nogal ge-'brag' met dit ook
Ryno Lottering
Johan Fourie hy het al n paar verkeerde manne kwaad gemaak ,veral in Nystroom
Ryno Lottering
Johan Fourie En vir my het hy probeer wys maak dit was Dr lets Pretorius wat die hooter geblaas het , nou wonner ek ook maar
Ryno Lottering
Dan Struweg Ek is sy broer en ek weet waar hy was en nie was nie , en ek stel dit nou aan Jou Hannes Lottering / Scott Farkell , jy weet was nooit op die grens nie , jy was nooit in Mossad nie , Jy was nooit I Joegoeslawie nie , Wat put jy daar uit om mense so te belieg ? het jy rerig gedink die waarheid sal nooit uitkom nie ? Hel ou broer wat het verkeerd geloop in jou lewe dat jy so geraak het ? Ek kan nie glo wat ek hier gelees het nie , en ek weet nie hoe jy die mense gekry het om te beaam jy was daar nie , gaan my vestand te bowe , en jy kan maar Dreig met Hofsake omdat ek jou onwaarhede aan die groot klok hang nie , ek skaam my vir jou en wat jy geword het , en hoop jy maak die saak reg en erken jou leuens , jy lieg regtig so dat jy jou self glo . jis ou Broer ek is jammer hieroor , maar ek kon nie meer jou grootpraat toelaat en dat jy ander mense so dreig nie ,ek dink is tyd dat jy afloop rivier toe en n bietjie introspeksie gaan doen . Groete jou Broer Ryno Lottering
Dan Struweg
Ryno Lottering dankie vir jou terugvoer. Dit is hartseer om te hoor, ek het gehoop alles is net ń misverstand
Ryno Lottering
Dan Struweg ongelukkig nie , hy is baie manupileerend en dreigend , hy gaan nou seker my naam sleg maak , maar dit maak nie saak nie , ek is n mens en het ook foute in my lewe gemaak , maar ek het dit erken ,die storm deur staan en heel ander kant uitgekom , maar ek het nie nodig om te lieg of groot te praat om ander mense te be indruk nie Hy het al soveel moeilikheid in Parys veroorsaak dit is net nie waar nie .
Dan Struweg
Ryno Lottering staan sterk en staan vas maat
Christo Willemse
Die Lewe gaan vervelig wees indien ons nie na n klompie "Bos Rekkies" se verhale kan luister/lees. Van die Spul se verhale is so buitensporig nie eens sy Leraar gaan sy stront glo.
Rheinhard Groenewald
Ja verseker want hy lieg nog al die jare vandat jy op die Vers Blaaie beland het en hy het meer as net een Alias gehad hy was destyds uitgevang het al paar bekende name onder die Vets ook gehijavk en voorgedoen as een van hullle tot daar per toeval op twee blaaie dieselfde profiele gelyk op was en ons hom toe vasgevat het toe is daai vals Profiele van hom skielik toegemaak en bestaan nie meer nie., Iets is nie lekker met daai maar nie en toe hy op sekere Boere groepe begin diknek skiet het paar hom aangevat want toe is daar geen beter Gav as hy nie en was hy orals ,aar niemand kon Vouch daarvoor nie. So laat hy ski afdraend maar en afbly en so kan al die Admin's op ALLE Vers groepe maar toesien dat sy Profiel verdwyn en dit beter raak en ons weer begin werk aan Kameraderie onder mekaar. Dis net sielewroegend hoe een ou wat in Parys woon die Hele Afrika heen oor al Operasioneel kon anagegaan het soos hy en daar was op een stadium van hom 'n Posts war hy by Foreign French Legion ookal diens verrig het. Sy ouderdom tel ongelukkig teen sy aanspraakstorie-vertellery..
Niemand beter as sy eie Broer sal waarheid verkondig nie en ek stem met sy Broer saam in alle aspekte en daarom is ek as Oud-Vet in eie reg, met my Saluut vir sy Broer en dink dis niks meer of minder as reg dat waarheid uitkom nie.
So ou pieppie-speler Lottering kom vertel ons van jou aiwoll en hoe jy opgeeindig het as `n stoorman by die Berede eenheid.
Vertel ons ook van die regte Lottering wat wel by SWASPES was wie se identiteit jy gesteel het.
No comments:
Post a Comment