Cath Herman
Admin
Wednesday, February 1, 2023 at 7:56 AM
Okay. Weet julle wat? Genoeg is fokken genoeg.
Ons
WEET ek het niemand uitverkoop nie. Ek se dit al vandat JY my die
eerste keer daarvan beskuldig het. Dit was nie 'n fokken misverstand
nie. Dit was 'n deliberate leuen wat jy vertel het, want dis mos maar
jou styl, is dit nie. Jy het dieselfde met Pottie gedoen, en later erken
dit was omdat jy moerig was met hom.
Jy
staan op vir vrouens? Nadat jy blatant leuens oor my en Suzanne vertel
het, wat ons in 'n baie ongemaklike (en in some ways, compromising)
posisie geplaas het, kan jy nie regtig se dat jy vreeslik erg is oor die
veiligheid of eer van vrouens nie. Die hele Sante debakel, bewys dit
net weer. En laas toe ek gekyk het, was Pottie en Sante albei bejaardes.
Maar nou ja.
Wat maak
dit nie saak as jy nie vloek nie. Jy kan ook maar nie wegbly van social
media af nie. Daar was 'n stadium dat daar vir jou gese was jy gaan die
saak opfok as jy nie jou bek hou nie, maar jy het voortgeneuk, want die
aandag was en is, mos belangrik. Jy het nie omgegee hoe dit die saak of
ander mense beinvloed nie. Solank JY net jou kicks daaruit kry.
En
dan die ou verskuilde dreigementjie aan die einde van jou opstel dat
Suzanne nie 'n vyand van jou moet maak nie? Or what? Gaan jy maar dan
net weer kak stories versprei in die hoop dat dit die lewe vir haar
online effe ongemaklik gaan maak? Nog 'n paar sogenaamde "misverstande"
laat onstaan? Jy besef jy dreig 'n VROU hier, ne? As mens in ag neem al
die ander stories wat die rondte doen (waarvoor ek geen bewyse het nie,
so ek noem dit nie), is daar regtig nie veel verskil tussen jou en
Schalk nie.
En die EEN
ooreenkoms wat uitstaan soos 'n seer duim, is julle hypocrisy en julle
voorliefde vir onwaarhede versprei. Jy spog mos dat jy ALLES met bewyse
post, maar jy kon tog nie jou kakstories omtrent ons, staaf met bewyse
nie. Jy het teruggesit en kyk hoe mense ons uitmekaar ruk, sonder om
eers 'n iota van 'n gewete te toon en reg te maak waar jy opgefok het.
Ek
het jou en jou kak ignore die eerste keer. Ek het vir jou gese dat die
internet groot genoeg is vir ons altwee. Maar wanneer jy my maats, en
veral die een vrou wat by my gestaan het deur dik en dun, gaan begin
dreig, gaan ek en jy kak optel.
Ek is nie bang vir jou nie, Hannes. Moenie die mense wat by my gestaan het toe jy geloop en kak maak het vir my, dreig nie.
EDIT:
Ten minste het ek die decency gehad om vir jou op te kom toe mense jou
van kiddie fiddling accuse het. NADAT jy al die kak kwytgeraak het. En
ek het darem jou nommer uitgehaal voor ek die screenshot gepost het. Dis
meer as wat jy vir my gedoen het, selfs nadat ek jou mooi gevra het.
Hoekom? Want ek is nie 'n poes nie en die waarheid maak eintlik saak vir
my.
No comments:
Post a Comment