Hannes Lottering wou huis opblaas
Die Wet se baie duidelik dat indien jy van `kriminele` aktiwiteite kennis dra moet jy dit volgens Wet rapporteer vir ondersoek.
U sal nou merk uit verskeie stemboodskappe dat iets wel beplan was, gelde oor en weer betaal was, die aangeleentheid wel aan verskeie persone gerapporteer was insluitende die SAP, Prokureur, `n geregesreerde Polisie-Informant en verskeie persone.
Wat egter skokkend was is dat toe Sante hierdie aangeleenthede onmiddelik rapporteer het was sy meegedeel om so 6 Maande en of tot na die sogenaamde `Conspiracy` saak te wag.
Hierdie aangeleentheid was egter heel gerieflik onder die mat ingevee aangesien `n ondersoek ten minste met `n Beedigde verklaring sou begin wat nooit gebeur het nie al was dit waar of onwaar.
Vreemd dat sekere persone wel ondersoek was en presies dieselfde word beweer dat Hannes Lottering ook onwetighede beplan het maar dit word afgelag en inteendeel word die getuies afgelag as `dronk-gatte` en malletjies.
In die stemboodskap word deur Sante Kotze uiteengesit wat gebeur het rondom die `self beseer` en `huis opblaas` aangeleenthede.
Wat egter kommerwekkend is is dat Sante wel die aangeleenthede gerapporteer het maar omgepraat was om eers te wag soos gehoor kan word.
In die volgende boodskap kan gehoor word hoe daar met Westley se `vrou`/ `verloofde` gepraat was oor die prys en gelde oorbetaal.
In die skermskoot erken Hannes lottering dat daar aan hom R30 000 oorbetaal was.
Wat ook bekend is is dat R15 000 deur `n Prokureurs-klerk en R15 000 deur sy `ex` oorbetaal was in verskeie rekenings.
`n Skermskoot tussen Amanda en Lottering se `ex`.
Sy het egter nie geweet waarvoor die geld aangewend sou word tydens die betaling nie.
En so sal Hannes altyd sorg vir goeie `alibies`.
En dan kom jou dreigemente ook al Jare saam met jou ne.
Amanda en Sante Vs Hannes Lotering volledig
No comments:
Post a Comment