Lottering weer baie kwaad vir sy eks-prokkies
Skandaal II
Wednesday, January 15, 2025 at 8:22AM
Lottering is nou weer baie kwaad vir sy eks-prokkies. Hy het vir n persoon laat val hy blameer hulle dat hulle in 2021/22 teen Leoni verloor het in die hof. Volgens hom het dit sy lewe onomkeerbaar verander. Hy is daarna geskei en by sy skoonma, waar hy geplak het, uitgeskop. Sy eksvrou het deur haar werk altyd werkies gereel waar hy n bietjie geld sou verdien, ook moertoe. In 2022 is hy inderdaad arresteer en moes n naweek in die selle slaap. Hoewel sy prokureurs (n nuwe stel wie deur die haatgroep betaal is) die saak voorlopig kon laat terugtrek, is hy sedertdien n voortvlugtige en moet wegkruip by Soon se erf agter hoë mure. Sy familie het hom afgeskryf. Hy het ook Amanda Schoeman, wie vir hom gesorg het, vervreem tot so n mate dat sy ook n finale teisterbevel gekry het.
So sit en huil die ou. En volgens hom is dit alles sy eks-prokureurs in Parys se skuld.
Hannes jy moes nooit nou neus in n grootman se sake kom indruk het nie. Jy het te veel afgebyt. So ver terug as 2018. En soos ek verstaan is dinge baie vinnig besig om in n rigting te beweeg, waar jy eersdaags wel weer gearresteer gaan wees. Die kanse vir borg is dan zero, want jy spog self hoe jy vir meer as n jaar die polisie en ondersoekers kon ontduik…
Wat het jou prokureurs verkeerd gedoen? Inteendeel hulle was later persoonlik in die spervuur, want glo my…ek het net so n lekker “go” teen hulle gevat.
Man up Lottering. Ry Wierdabrug toe en gaan gee jouself op. Probeer onderhandel vir borg. Jou tyd as n vrye man is verby.
Cath Herman
Wednesday, January 15, 2025 at 11:01AM
Admin
72637f63a
Lyk my die ou groepie gaan weer n bietjie lewe kry terwyl ek my archives file.
Philip die oom se ons moet sharrap
Eh. Nee. Ek sal nie. Ek word nie gedreig of afgepers nie. Ek gaan ook nie stilbly omdat my vriende gedreig en afgepers word nie. Niemand het daai tipe beheer oor my nie en sal ook nooit hê nie.
Skandaal II
oerndpsoSt7h7250ti53mlc8
Lottering, hokaai nou bietjie teenoor jou voormalige prokureur. Jy probeer maak nou of dit haar skuld is dat jy n finale teisterbevel teen jou het. Dat sy kamstig een sinnetjie nie gelees het nie. Jy lees seker nie die sinnetjies voor en na daardie sinnetjie nie.
Maar terug na jou eks prokureur…
Dink gou, sy het vir omtrent n jaar op en af Pretoria toe gery, sewe keer “aanvullende” verklarings geliasseer.
Toe is jy so cheapskate om jou eksvrou sover te kry om haar net n R1000 te betaal.
Julle het verloor teen Leoni, nie Leoni en n regspan nie. Leoni alleen. Jou prokureur het nooit n kans gehad nie, die honderde bewysstukke was verdoemend. Jy is n teisteraar. Einde van die storie.
Kom ons kry ook die tydlyn in plek vir jou nuwe maatjies. Die finale bevel kom uit 2022. Dus voor jou stories van pogings op jou lewe. 7 April. Die interim bevel al in November 2021…
Man up.
No comments:
Post a Comment