Hannes Lottering Vs Stolen Valour

 En dit is wat Veterane van die FAKE SWASPES SOLDAAT dink


 

 

STOLEN VALOUR

 

Schalk van der Merwe

Hannes Lottering aka Scott Farkall

Good morning members. Firstly I'm not a veteran and never served in the SADF or the SANDF. However, as my friends know, I have a very deep admiration for those who did and who put life and limb on the line, so that we could live as free citizens and have the rights we still enjoy to this day. I have always seen you men and women as a very special interest group who needs admiration, recognition and support wherever we can lend it.

I write in English here, as I gathered many members are English speaking or international. Geen disrespek teenoor my Afrikaanse volksgenote nie.

During Vincent Blaine 's exposé of the fake soldier Hannes Lottering aka Scott Farkall, my name came up. It always would have, as I was the one who conclusively exposed him a couple years ago as the traitor who made available 7000 names and email addresses, to the government, of what was known as the "Boerevolkregister". On that, the government then built the phoney "Boeremag-saak". I also exposed him on a host of other issues. That need not be discussed here. Ever since, he has tried his utmost to slander me with the most outrageous claims even going so far as to "utilise" my embittered ex-wife. Again no need to discuss it here, it is his tactics but he failed dismally in his attempts to destroy me. He is up on criminal charges, a harassment interdict is in place and him and his chronies are bring sued for plus minus R3.8 million in damages. So, his claim that I somehow used Vincent and Stolen Valour as a vendetta against him is pure nonsense. I came to know Vincent only after I saw Lottering also going after him, when Vincent started exposing him and asking akward questions from him. No disrespect, but it is not that I need the next guy to fight on my behalf or need to use others.

Lottering has used his self made status as war veteran and special forces soldier to defraud and then intimidate his victims over decades. It brought disrepute over the veterans community and those galant soldiers of the Recon units and SWASPES.

Well, Lottering cannot fight here, as he knows he cannot ever prove his outrageous claims of being a "recce", specialist soldier, mercenary and even special forces soldiers of Serbia, a country of which he was never even a citizen or member or "spy" for the Israeli Mossad. He will rather try to intimidate, threaten, lie and belittle his way out.

He has gone so far as to create his own "Stolen Valour" group now, to expose you fine gentleman as wannebes...yes.

As crazy as things like this sounds to normal people like me and you, Lottering is a master at gathering useful idiots around him that he uses to give credibility to himself. And he has too much too loose, even facing jail time.

So expect a huge and extremely dirty fight back from this ultimate fraudster and wannebe.

I will not post again here, out of shear respect to you. I fight my battles very hard and very dirty and on my own battlegrounds.

Regards

Schalk

 Rolien Potgieter

Al wat ek sê is OMG

 Frank Jordaan

Die ding is nog maller as wat ek eers gedink het. Sy grassnyer seker deur die Balju teruggevat en nou het hy niks anders om te doen nie.

Frank Jordaan

He wants at least 300 members before the end of the week. Deduct his 70 false profiles and that leaves him with 230.

Schalk van der Merwe

Author

Christo Jacobs miskien moet jy hom vra oor sy oorlogsfotos uit Sarajevo en Kosovo. En dan gooi jy vir hom dat dit uit n fliek kom. Vincent Blaine het dit ook alles.

Frank Jordaan

Toe ek hom daaroor vra wil hy toe weet of ek nie die verskil ken tussen satire en realiteit nie. Nee kyk die kokkerotte het sy brein oorgeneem.

 Ryno Lottering

Jy praat mos kak man waar in sy lewe was hy by swa spes ,of het hulle elke tweede naweek af gevlieg republiek toe ,ek weet nie waar jy daai inligting kry nie , maar ek daag jou uit om dit te bewys

Ryno Lottering

Die johan Swanepoel is mof gerook aan n varkdrol!

Christo Jacobs

Ek sien Neil Ovens supply hom met screen shots van die groep af, wie het dit approve?

Rheinhard Groenewald

Ag nee my goeie Phok glo enige iemand nog HL se kakpraat want al wat hy kan doen is Kak praat en stories hy ander Vets gaan loop steel en dan fabriseer hy met sy lugkasteel drome Hero old fart storie so erg dat ons per een geleentheid so scenario geskep het het en Manne het die storie gesnap en lekker saam begin gesels en dis op so heerlike spekskiet geleentheid waar hy nie meer sy jollende varkies kon ingehok hou nie en daar te hy toe sy Trol-status met vlieënde vaandels geslaag en toe begin al sy vals Profiele skielik opkom en dit gee EEN MOERSE VOUCH vir hom selfs so dat een of ander general so en so gesien het hy is ook HC medalje ontvanger nou vra hom daai Sert nommer en dan sien julle dat dit AAN EEN BEKENDE VK Operateur wat Portugees was maar ook Afrikaans beter kon praat as baie gebore Afrikaners en daar het hy wat Hannes Tottieringetjie sy blaps met snot-vrot snoek oor sy eie gevreet met klapsmeer betorts en skielik is sy profile deur een of ander groep gehack

Rheinhard Groenewald

Daai HL se;w Weskoppies nie eers met enige hoop of kansie te droom, naastenby inboek by hulle as hullle alles oor sy lewe kon lees nie en dink nie daar is enige Pille vir kleindogtertjir maagvlinders-gevoel sindrome nie Prozak sal protesteer teen hom as hy daai Muti naby sy vuilgat bek bring in elke geval. Sy Fantasieë vlakke sal enige Sielkundige nagte van slapeloosheid besorg

Rheinhard Groenewald

Vra hom asb dat jy ju;;en vertel hoe jy die inbreker van perde by Berede was en hy was koning van perdry daai tyd, Ryno Lottering deel gou die staaltjie van donkie ry aan of was dit nou wilde hings so 15 jaar oud of iets?

Rheinhard Groenewald

Hannes let's investigate how you keep your wanking style as chef assistant peeling potatoes and you nearly lost your hand die to earlier detonating of a grenade an live ammo you'd probably dreams of about holding the W-styles you portraits Real YSTERS on some Vet PAGES a few years ago

Ryno Lottering

Man daai Man weet nie eers hoe om n perd op te saal nie nevermind nog ry ! ek het nog nooit ooit van enige perd ry stories van hom gehoor nie en ok nie beleef nie . En ek en Hannes het kort kort met makaar kontak gehad van weermag dae af ,alhoewel hy se hy het my laas gesien toe ek 15 was , hy het een keer in sy kinder dae donkie gery ,af geval en nooit weer waarvan ek weet nie

Rheinhard Groenewald

Ryno Lottering haha nou hoe wss hy dan by die Berede afdeling by Swaspes betrokke en hoe het hy by SWASPES diens gedoen hoe het hy met sy Rambo of GV styl enigsins by Swaspes ingekom? WAS hy OOIT lid van daardie Eenheid ingedeel of het hy enigsins Show-Up Beats daar gedoen> Barrie Kruger Barrie Kruger kan jy of enige van jou Makkers die Slym van Karakter voor Vouch as deel van julle Spesialis Eenheid asb?

Barrie Kruge

 Rheinhard Groenewald

Barrie Kruger dankie Boets wel hy sou NOOIT eers sy eerste 48 uur Beat by julle gemaak het nie want hy is 'n kaksleg Jingo so hy is 'n Goed gebore, goed opgevoed deur sy Ouers maar sy swak keuses van hoe hy as Witvel sy Mede-burgers, ons Makkers en ook sy Ouers en Familie, vir GAT vat laat my reguit vertel hy is 'n Wannebee Ruggraatlose holrug-ryer wat met sy siek Sielkundige Manipulerende Taktiek probeer RESPEK steel wat hom nie toekom nie.

Nou vir AFRIKAANS praat... Sy Vriendekring wat so graag vir hom alles aanstuur, is vam sy SOORT en daarom moet ons onderskeid tref tussen WIE hulle wil wees want TROLLE hoort nie onder die Makkers wat met 'n TROTSE LEGACY, ons Brothers in Arms eed probeer gestand hou, ons Kameraderie Standaarde wat die HOOGSTE ter wêreld was en met wie die BESTES nie regtig enigsins met ons kon kompeteer het in ons tyd nie, argumentloos bygestel.. en sulke Bliksems onder ons wat individue is, met hul Lae en patetiese Selfbeeld wat net deur hulle EIE toedoen oor hulself gebring is en met hulle alleen sie skuld daarvoor kan dra, ons Standaarde en ons Kameraadskap VERKRAG sonder ons toestemming en van ons Brothership 'n skande en bespotting maak vir ALMAL om daarmee ons vir GAT te vat.. en niemand sien die GROTER PRENTJIE raak nie?

Manne en Doedies.. die Blougat Roof as TROTSE VETERAAN wat elkeen van julle met RESPEK, WAARDIGHEID, TROTS en my EERVOLLE RESPEK SALUEER, sal nie vir die kak staan van so 'n Ongure Karakter en al sy Pelle wat Trolle is en van Onsmaaklike en Ongure maniere, ons KARAKTER skend deur elkeen van julle wat EERBARE YSTERS is nie. As iwmand met hom enigsins vedere verbintenisse na hierdie sirkus wat hyself geskep het, wil behou moet jy dan ook sy AAP wil wees uit eie vrye wil.

Ek is jammer maar so siek is nie en sal ook nie toelaat dat ons na sy peil afgedwing word nie en daarom moet ons die Slapgatte wat saam hom staan en vir hom alles aanstuur, sy skootbrakke noem en dan in daardie geval.. ook as 'n Wannabee Klassifiseer. Indien enige Lid met TROTS in sy ruggraat nie met my vandag sou saamstem nie, moet julle maar vinnig praat! Dit sluit nie Familie-bande in nie want dis iets wat ek GEEN Familie gun, wat so deur HEL moet gaan om met skaamte deur ander geken te word nie. Ryno Lottering , met RESPEK my Boet, kry ek julle Lotterings baie innig jammer dat net een Lid van julle Familie, die hele Familie so wil sink en nie eers die mentaliteit het om te verstaan of tot die besef te kom, dat hy met sy swak en siniele optrede, sy Ouers in die gesig skop nie. Jammer Ouboet maar sy pakslae sal ek met liefde vir hom wil gee en alles wat hy sleg is uit hom neuk van kop tot toon met 'n breë ou army belt wat nog van leer gemaak is.. Hy sal bid vir einde omdat hy nooit so swak keuse gemaak het om te doen wat hy gedoen het nie daai is n belofte en dit sal ek baie graag met TROTS wil uitvoer wnat hy sal gou sy groot volwassene stadium hierdeur bereik omdat hy nog nooit sy dogteragtige maniertjies afgeskud het nie.. Saluut!

 Rheinhard Groenewald

Laastens maar NIE die minste nie.. julle TROLLE en HL gatgabbas is slegter as sleg wat soos skootbrakkie elke kewr na hom alles aanstuur, julle is die Slapgat deel van ons Nasie en sal dus ook in my oë 'n Geelgat Verraaier bly en wees. Vat dit van 'n Roofgat af soos 'n man en besluit wat jy met jou KARAKTER en INTEGRITEIT vir 30 sikkels silwer verkwansel..

Ryno Lottering

Ek was vandag by my prokureur , het hom al die statements van Hannes gewys ,sy raad aan my was om die kettiekop maar te los want ek gaan net my geld mors om hom te dagvaar ,hy besit niks en n snoer bevel gaan nie help nie ,hy gaan nie verstaan nie want hy is al verby daai storie van n redelike

 Spartacus Dionisious

Traitors will be dealt with in time. Give no credibility to this nutcase... Well done Schalk. Well done Vincent Blaine, for exposing this low life.

Ryno Lottering

Well I am speaking the truth about My brother Hannes and his military career , I do not deny that he has been in the army or even at Berede for that matter , but he was not a horseman ,nor has he been to SWASpes or the border during national

XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Ryno Lottering

Aan al die lede hier op stolen valour , Wees asb versigtig op alle blaaie as julle met Hannes Lottering of Scott Farkell omgaan , hy is gewetenloos en sal nie skroom om vals inligting aan gaande enige persoon te fabriseer en aan die owerhede deur te gee nie . as julle meer inligting wil he sal ek vir julle met graagte dit gee en kontak persone in Parys wat hy onskuldig in n groot verleentheid gebring het 

 Rosemary Lafon

Yep, dra kennis daarvan

Rosemary Lafon

'n vriendin van my se kinders gaan honger slaap deur sy leuens en praat oor haar

 Rheinhard Groenewald

Rosemary Lafon Vriendin dink nie sy is die enigste nie daar is paar Vriende ook wat ek van weet..

 Rosemary Lafon

Rheinhard Groenewald sal my geensins verbaas nie. Wat my nou baie bekommer is as hy haar op straat kry terwyl hy sy rooi Corsa Bakkie ry...

Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon hy sal nie waag om iets aan haar te doen nie ,hy is te bang gat daarvoor hy spesialiseer in lang afstand oorlog voering soos die Amerikaners

Rosemary Lafon

Ryno Lottering as iets met haar gebeur, sal ek self sy kop van sy skouers skei

Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon maak twee van ons , wonder of daai besoeker wat sy nou die dag gehad het nie dalk iets met Hannes te doen het nie , dis eerder sy styl om so iets te doen

 Rosemary Lafon

Ryno Lottering wonder self, sal dit nie verby hom sit nie

Ryno Lottering

Author

Hy is heeltemal instaat om so iets uit te dink met sy siek brein

Rosemary Lafon

Ryno Lottering hy is, en hy probeer lankal wraak op haar te neem 

Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon ek weet na watter vriendin jy verwys , het met haar gepraat en omverskoning gevra vir my broer se gedrag , ons sal haar daar uitkry

Rosemary Lafon

Ryno Lottering dankie. Sy is my sussa en ek is baie lief vir haar. En sy het net die mooiste dinge van jou gese, so dit maak jou my boeta x

Ryno Lottering

Author

Ek het haar gese sy moet paraat wees , maar het nie aan haar genoem dat hy verantwoordelik kan wees vir die onverwagte besoeker nie , haar senuwees is al klaar ,en wou haar nie nog verder onstel nie 

Gregory G Page

Then that stupid doos must be prepared to be taken to court for defamation of character charges places against him aswell as other charges....so this tappet better tread very carefully if he knows what's good for him...alternatively, supply a physical address and we can pop around for some coffee....

 Rheinhard Groenewald

Gregory G Page hey Bud a doos is a usable and very usable item.. can;t call him that lol.. not usable except to paint his dream castles pink for what it is worth it..

 Ryno Lottering

Author

He specializes in talking shit and making other people's life's misserable with fake info

Gregory G Page

Ryno Lottering sad part about that is that when he is taken on about it, he plays the victim... Fucking coward to say the least....

Top of Form

Bottom of Form

Rheinhard Groenewald

Hy het my gedreig jare terug en met die saak van die klomp in Parys het ek hom genooi om my te ontmoet daardie dag by die hof, hy het sy 'meeting' gemis, met die 2de saak, dieselfde.. so ek wag nog vir sy volgende uitnodiging.. hopelik sal dit realiseer die keer. Ek het gegaan om 'n goeie saak te ondersteun, maar vir so Agent wou ek darem graag my dag goed afgesluit het. Henceforth.. it was a pity that he NEVER showed up and that is one of the reasons why he is labelled in my own eyes., A CON.. A beter name S.S.I.W.D.

Rosemary Lafon

Rheinhard Groenewald he never pitches up for a "friendly " meeting, never has

Rheinhard Groenewald

I knows as I have found that out a bit too late in all the drama he created in the past.. he noted about "Skouerskuur meetings" that he WILL be there for sure.. when I found out about the whereabouts of such Skouerskuur meetings.. there was none, Nada Of his Bakkies anywhere to be seen on any Phodies the Makkers posted on Army Vets Groups. You knows me for more than ten years.. never met in real but for me I can Vouch for you as you knows that as well., But for Hotel Lima I need to understand WHY then the hell on earth., Would he always go that extra 500 miles to stir up a Veteran Group of Brothers in Arms, get all the names of those together with 'his proofs' and working for the fucking downfall of most of those Brothers.. sick mentality restarted fuck nuts DOES THAT and not even Weskoppies would Admit him there., Tomorrow maybe he will be a Professor there in Psychology

 Rosemary Lafon

Rheinhard Groenewald yep we've been friends for a long time. I've noted that whenever he is invited to a meet, he is AWOL, there is a farm he runs to to hide. Oh and he only has 1 bakkie, a red Corsa bakkie.... he's all bek en fokkolie binnegoed

 Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon Hy beweeg nie in parys nie , sit heeldag by die huis en kak uitdink terwyl sy vrou moet werk

Rosemary Lafon

Ryno Lottering jy bedoel wegkruip. Ja ek weet sy vrou onderhou hom. Ek onthou toe hy n foto pos van n ATM strokkie wat kamstig syne was, wat R19 miljoen bevat. Nou vra ek, as jy daai geld het, sal jy gaan rakke opsit on nuwe winkels

Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon nes jy daar se hy plak agterin sy skoon ma se erf in n woonstel

 Rosemary Lfon

Ryno Lottering yep. Maar hoekom, hy het dan iets soos 5 of 6 huise, en hy pos gereeld die foto van daai mooi dubbelverdieping en beweer dis syne, maar dit behoort aan die magistraat

 Ryno Lottering

Author

Rosemary Lafon Hy het net so n bietjie verf werk aan die huis gedoen ,al die karre en eiendom wat hy so oor bragg behoort aan ander mense , hy besit net die rooi corsa bakkie en die klere aan sy gat!

Rheinhard Groenewald

Rosemary Lafon Dark me ek koop sommer daai winkel vir my not a dime net rakke opsit nie. Onthoú met 'n rekenaar kan jy vele vermag en om met Con Artists soos hy kan jy met paar programme Dollars druk

 Nerine van der Merwe

Rheinhard Groenewald goeie genade, is dit waar dat alles aan ander behoort?

Top of Form

Bottom of Form

 Ryno Lottering

Author

Rheinhard Groenewald Hy sal nooit opdaag vir n ontmoeting nie his belly is too yellow vir dit as ek my oupa se famous gesegde vir Hannes kan noem , dappere held op veilige veld , sal dit nooit vergeet nie !

Rheinhard Groenewald

Ryno Lottering Dankie Ouboet ek skink jpu eendag jou gunsteling drink dingetjie.. maak vir my sense nou

Bottom of Form

Rheinhard Groenewald

Ryno Lottering jou Broer was 'n bokser op sy tyd, 'n PRO glo en toe hy my Ma onder my klere uitgevloek het op my vorige Profiel, wat nog sigbaar is maar lewenslank deur Gesigboekie Admins vir my geblok is, waar ek self baie kommentare kan lees nog, het ek hom gevra of hy al pakslae gehad het, dis toe hy my dreig en my uitdaag ek moet Parys toe kom hy sal my doodbliksem met een klap. Nou ja ek het toe by my Oorlede Neef (André Groenewald van André Groenewald Begrafnisdienste oornag verblyf gereël, en toe met daai gedigte hofsaak hom gevra om my te kom sien en te soen waar sy bek sit soos hy sit en soos hy praat.. daar gelaat.., hy het nie sy bakkies kom wys nie en ook gedreig al sy Swespas Buddies sal saam hom my uitsorteer. Nou ek ken vir Barrie Kruger al baie jare, was 'n gereelde kliënt van Barrie en op 'n dag besef dis my Maatjie waar ek al baie onderdele gaan afhaal het wat Barrie met moeite vir my verkry het en toe ek vir jou Broer vertel ek sal met Barrie gesels toe het hy al sy comments skielik verwyder. Nou dit opsig self Makker.. het my die hond se stront vinnig laat ruik en ek het begin snuffel oor hom..met die tyd toe die Blad nog kookwater was en gegons het soos die Wannabee's uitgehaal was, het ek reguit vir hom voor almal vertel hy is ook een na aanleiding van al ons gesprekke. Dis toe 2 -3 jaar later, toe is hy kamstig terug vanaf Afghanistan vir een so Operasionele oefening, dat hy my toe gedreig het.. so loop die lewe sy wandel

Rosemary Lafon

Rheinhard Groenewald baie ken die "ek en my SWASPES maaitjies sal jou uitsort", his favorite go to phrase

 Ryno Lottering

Author

I wonder if he can fight ,never saw him in any fights when we were kids

Gregory G Page

Ryno Lottering I doubt this imbecile can fight his way out of a paper bag!

Ryno Lottering

Author

Rheinhard Groenewald Wat vertel jy my nou van die pro bokser , hy het seker onder n skuilnaam geboks ? Was seker die skim?

Rheinhard Groenewald

Nerine van der MerweNerine van der Merwe ja goeie Barry van ons ja. Nou hoe de hel kaap hulle sy blad,? Dit is uiters laag ja!

Top of Form

Bottom of Form

Daryll Park

Regte keyboard warrior.

Rheinhard Groenewald

Daryll Park en Boereverraaier van groot gaan. Jy het teen sy eie Oud-Makkers baie te sê gehad op die WOS groepe en op paar bekende Vets groepe paar jaar terug.

Daryll Park

Rheinhard Groenewald ja sy vuil wasgoed kom nou oraals uit. Skelm stuk kak.

Gregory G Page

Ag man.... That stupid doos still thinks hygiene is a tall girl...

 Edward Victor

I hope for his part karma is slow...

Cause when it does catch up to him one day.

Well we all know karma is a bitch.

And bitches. Well...... (not in any sexest way)

Ryno Lottering

Author

Edward Victor the devil looks after his children , but one day he is going to rub up the wrong people and then he will be in the shit big time!

JohAnne Smit

Het iemand foto van die man asb

  XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Justus Rothman

Admin

Mens Kan nie toelaat dat iemand die groep dreig of hulle vloek nie. Dit veroorsaak net humeurigheid en onmin.

Kom ons stem.....afsny punt is 5 uur.

Die wat wil he ons moet Hannes Lottering afskop se "JA" en die wat hom wil behou se "Nee". Groete

 Ryno Lottering

Bernard Swanepoel hy sal nooit met sy kak ophou nie vra my ek ken hom beter as enige van julle

 Bernard Swanepoel

Ryno Lottering Dan moet hy fokkof klaar. Ek het nie tyd vir die kak nie.

 Ryno Lottering

Sy claims oor SWASPES ,Mossad ,en Joegoeslawie en Afghanistan kom van sy ryke verbeelding en word veroorsaak deur sy ledigheid daar in Parys waar hy bly !

 Bernard Swanepoel

Ryno Lottering Ken hom nie van 'n kant af nie. As ek more oor hom ry want hy loop straat lanks sal ek hom ook nie ken nie. As hy weer se ek is 'n wanker mik ek nog vir hom.

 Johan Fourie

Ja. Die ou het al die Boere Mag mense se emails en name vir Intelegensie gegee. Hy het nogal ge-'brag' met dit ook

 Ryno Lottering

Johan Fourie hy het al n paar verkeerde manne kwaad gemaak ,veral in Nystroom

 Ryno Lottering

Johan Fourie En vir my het hy probeer wys maak dit was Dr lets Pretorius wat die hooter geblaas het , nou wonner ek ook maar

 Christo Willemse

Die Lewe gaan vervelig wees indien ons nie na n klompie "Bos Rekkies" se verhale kan luister/lees. Van die Spul se verhale is so buitensporig nie eens sy Leraar gaan sy stront glo.

Top of Form

Bottom of Form

Bernard Swanepoel

Justus Rothman Hy gaan seker nog 'n screenshot of watookal van die kry. So is dit. Good riddance to bad rubbish.

 Justus Rothman

Author

Admin

Bernard Swanepoel... Is Dan goed so. Die meerderheid stem het gewen en demokrasie het ge seevier!!

 Francois Lotriet

Justus Rothman .Die manier hoe jy hierdie situasie gehanteer het is effektief ongeag wat my opinie hieroor is.Hierdie lang gebitchery / never ending stories is irriterend.Dankie.

 Rheinhard Groenewald

Ja verseker want hy lieg nog al die jare vandat jy op die Vers Blaaie beland het en hy het meer as net een Alias gehad hy was destyds uitgevang het al paar bekende name onder die Vets ook gehijavk en voorgedoen as een van hullle tot daar per toeval op twee blaaie dieselfde profiele gelyk op was en ons hom toe vasgevat het toe is daai vals Profiele van hom skielik toegemaak en bestaan nie meer nie., Iets is nie lekker met daai maar nie en toe hy op sekere Boere groepe begin diknek skiet het paar hom aangevat want toe is daar geen beter Gav as hy nie en was hy orals ,aar niemand kon Vouch daarvoor nie. So laat hy ski afdraend maar en afbly en so kan al die Admin's op ALLE Vers groepe maar toesien dat sy Profiel verdwyn en dit beter raak en ons weer begin werk aan Kameraderie onder mekaar. Dis net sielewroegend hoe een ou wat in Parys woon die Hele Afrika heen oor al Operasioneel kon anagegaan het soos hy en daar was op een stadium van hom 'n Posts war hy by Foreign French Legion ookal diens verrig het. Sy ouderdom tel ongelukkig teen sy aanspraakstorie-vertellery..

Niemand beter as sy eie Broer sal waarheid verkondig nie en ek stem met sy Broer saam in alle aspekte en daarom is ek as Oud-Vet in eie reg, met my Saluut vir sy Broer en dink dis niks meer of minder as reg dat waarheid uitkom nie.

 XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Ryno Lottering

Graag wil ek net vir julle wys waartoe Hannes/Scott in staat is ,hy het nou weer sy verbelding vrye teuls gegee en nog n wolhaar storie neer gepen

Ryno Lottering

Author

Hier volg sy Verbeelding ryke nog n tong in die kies storie , trouens die is so ver gesog , die hele familie insluitend my suster lag daar oor.

Ryno Lottering

Author

nou kan julle sien hoe en wat hy is en tot watter uiterstes hy sal gaan om homself te probeer regverdig , my ouers draai in hulle grafte om ,ek plaas dit slegs om julle te wys hoekom ek die stelling gemaak het om maar versigtig met hom te wees , hy is geweteloos en beswadder nou my oorlede pa wat hom groot gemaak het en deur alles by hom gestaan het .

 Rheinhard Groenewald

Daai goed wat jy rook of snuif is vir hom hopelose te fris. Jimmy Abbott (RIP) het Hannes lelik bymekaar gemaak toe hulle nog baie jonger was omdat sy vuilbek so groot was

Ryno Lottering

Author

Ek onthou daai tyd in die Burger hoerskool , dis waar die storie van daan kom wt my oupa vir hom gese het dappere held op veilige veld , Hannes het bebloed by die huis gekom en gebragg ons moet sien hoe lyk die ander ou ! maar ou Jimmy het nie eers n merkie gehad nie

Rheinhard Groenewald

Janee dan wil hy kom vertel hy was Pro bokser en het teen Groot Name bokshandskoene gedra en staan vir geen terug nie ai!

Ryno Lottering

Author

Rheinhard Groenewald you can be whoever you want to be in your imagination ?

 Rheinhard Groenewald

Ryno Lottering True words!

 Rheinhard Groenewald

Sy storie van sy hand wat hy met 'n handgranaat op die grens, wat afgegaan het beskadig het of seer gemaak het is pot snot, een of ander Makker het vertel hoe hy toe hy chef was, dit in die aartappelskille r seer gemaak het en toe vloek hy daai Kameraad en vertel hy is 'stirrer'. Wel wat is nou die waarheid want ek persoonlik is geneig om die skil-storie te glo as eg.

 Ryno Lottering

Author

Ek onthou dit ,hy het n kamp gedoen naby Atteridgeville in PTA vir ons het hy vertel dit was n rook granaat wat tussen n klomp komberse gele wat afgegaan het toe hy die komberse op getel het ,en die het sy hand so beseer , het maar swaar gesluk aan da… 

Dit was om en by 85 86

 Rheinhard Groenewald

Ryno Lottering presies ja. Ag nee wat hoekom hy so grootpraterig wil wees is regtig vir my hartseer is die minste wat ek kan stel

Ryno Lottering

Author

Ek dink dit is maar sy manier van aanvaarding vind ,maak die mense ge intereseerd met grootpraat om jou te befriend op FB

 


 

No comments:

Post a Comment