Tientalle Facebook-gebruikers wat ook in interracial-verhoudings is, het teruggeslaan deur foto’s van hulself en hul partners op Facebook te post. Baie mense het op die post kommentaar gelewer deur hul afkeer van die rassitiese boodskap uit te druk.
Teen gistermiddag het honderde mense in solidaritiet saam met Kolisie en sy vrou gestaan.
Hannes Lottering, van Parys in die Vrystaat, het die artikel oor Kolisi se troue ge-share en met dit bygesê: “Ek bid dat dit nie met my familie gebeur nie. Ek weet nie wat ek sou doen nie, eerlikwaar.”
Vriende van Lottering het op sy status gereageer deur die rooi-gesig emoticons te gebruik om hulle disgust vir die huwelik te wys.
Bemoedigende boodsakppe
Die profile is glo later van Facebook delete. Dit is egter nie duidelik wanneer die post oor die Kolisi couple gemaak is nie.
Maandag het Facebook-gebruikers voortgegaan om bemoedigende boodskappe, ter ondersteuning vir die couple, te plaas.
“Deur die egpaar te spot sê nie vir ons watter soort mense hulle is nie, maar eerder watter soort mense die spotters en die vyande is. Ons is almal vlees en been. Liefde is nie blind vir kleur nie,” het een post gelui.
Maandag het Rachel Kolisis op Twitter gesê dat dit nie geïgnoreer sal word nie. Dit is nie die eerste keer dat die Kolisi couple geteiken word oor hulle interracial verhouding nie. In Oktober het News24 berig dat Rachel jammer voel vir die rassistiese trolle wat hulle huwelik kritiseer. Sy het ’n swart man beantwoord wat vir haar in ’n private boodskap gevloek het omdat sy met ’n swart man getrou het. – News24
From the comments, one can tell Lottering’s friends were just concerned about his wife’s prospects after their failed marriage.
“Every white woman that marries a black man ends up with a case number,” said Paul Kietzmann.
One Catherine Van Vuuren disagreed with Lottering and his friends, saying she thought people should not be racist, a comment that unleashed more vitriol from Lottering and friends, who said they were not racists but “realists” who were practising “free speech”.
Also read: Sharpeville was not a human rights transgression – Steve Hofmeyr
The problem with mixed “breeding”, according to Lottering, was that the “worst inferior bloodline” became dominant. In fact, some black people only started reading and writing 100 years ago, and for that reason, he would not want to have grandchildren “as backward as that”.
In fact, Kolisi’s wife had total disrespect of her own culture. “Utterly disgraceful, there is not future or hope,” said Derick Hattingh.
“This is totally against the laws of God and nature, I would never accept it, I would not make myself unhappy to accommodate someone else’s perversions, no matter who they are,” said Quinton Jackson.
Check out the comments below:
2016 they called him names, now he is a champion, just a reminder we didn't forget 😛
GROOT RASSIS NE Hannes Lottering
No comments:
Post a Comment