Hannes Lottering - Skokkend
Wel
dit was natuurlik verwag dat daar `n geweldige poging aangewend sal word waar
almal natuurlik weer sleggesê gaan
word, beskuldig word van allerlei lekker Boerestandaarde om tog maar net weer
te dink jy is die Man in die Bruin nè Lottering.
In die Eerste plek gee ek gladnie om om in Spioenasie Netwerke betrokke te wees nie maar Amanda as dit waar is dat ons nou so uitgeloop was hoekom die oproepe na my en gesmeek om die VN`s af te haal, so erg dat ek ongeskik geraak het en jou moes blok. Hierdie moet mos `n mamoerse blye sukses vir julle gewees het vol braaivleis vure, drank, pille, moffies vir `ALIBIES` en vele meer.
Weereens geluk met `n baie groot oorwinning en sukses in die Naam van Geregtigheid.

Wel ongelukkig sal ek nou die volledige VN`s en gebeure moet uitle.
Ons WEET ek het niemand uitverkoop nie. Ek se dit al vandat JY my die eerste keer daarvan beskuldig het. Dit was nie 'n fokken misverstand nie. Dit was 'n deliberate leuen wat jy vertel het, want dis mos maar jou styl, is dit nie. Jy het dieselfde met Pottie gedoen, en later erken dit was omdat jy moerig was met hom.
Jy staan op vir vrouens? Nadat jy blatant leuens oor my en Suzanne vertel het, wat ons in 'n baie ongemaklike (en in some ways, compromising) posisie geplaas het, kan jy nie regtig se dat jy vreeslik erg is oor die veiligheid of eer van vrouens nie. Die hele Sante debakel, bewys dit net weer. En laas toe ek gekyk het, was Pottie en Sante albei bejaardes. Maar nou ja.
Wat maak dit nie saak as jy nie vloek nie. Jy kan ook maar nie wegbly van social media af nie. Daar was 'n stadium dat daar vir jou gese was jy gaan die saak opfok as jy nie jou bek hou nie, maar jy het voortgeneuk, want die aandag was en is, mos belangrik. Jy het nie omgegee hoe dit die saak of ander mense beinvloed nie. Solank JY net jou kicks daaruit kry.
En dan die ou verskuilde dreigementjie aan die einde van jou opstel dat Suzanne nie 'n vyand van jou moet maak nie? Or what? Gaan jy maar dan net weer kak stories versprei in die hoop dat dit die lewe vir haar online effe ongemaklik gaan maak? Nog 'n paar sogenaamde "misverstande" laat onstaan? Jy besef jy dreig 'n VROU hier, ne? As mens in ag neem al die ander stories wat die rondte doen (waarvoor ek geen bewyse het nie, so ek noem dit nie), is daar regtig nie veel verskil tussen jou en Schalk nie.
En die EEN ooreenkoms wat uitstaan soos 'n seer duim, is julle hypocrisy en julle voorliefde vir onwaarhede versprei. Jy spog mos dat jy ALLES met bewyse post, maar jy kon tog nie jou kakstories omtrent ons, staaf met bewyse nie. Jy het teruggesit en kyk hoe mense ons uitmekaar ruk, sonder om eers 'n iota van 'n gewete te toon en reg te maak waar jy opgefok het.
Ek het jou en jou kak ignore die eerste keer. Ek het vir jou gese dat die internet groot genoeg is vir ons altwee. Maar wanneer jy my maats, en veral die een vrou wat by my gestaan het deur dik en dun, gaan begin dreig, gaan ek en jy kak optel.
Ek is nie bang vir jou nie, Hannes. Moenie die mense wat by my gestaan het toe jy geloop en kak maak het vir my, dreig nie.
EDIT: Ten minste het ek die decency gehad om vir jou op te kom toe mense jou van kiddie fiddling accuse het. NADAT jy al die kak kwytgeraak het. En ek het darem jou nommer uitgehaal voor ek die screenshot gepost het. Dis meer as wat jy vir my gedoen het, selfs nadat ek jou mooi gevra het. Hoekom? Want ek is nie 'n poes nie en die waarheid maak eintlik saak vir my.
Mmmmm So ou Danie `Boerbier- Barnard is ook deel van die Rassistiese Lottering.
Pottie
Nou wonder ek Amanda hoekom jy alweer jou poste delete het.
Wel kom ek stel dit so aan jou......
Maak nie saak wat almal wie se Name in die VN wat ek wou beskerm, Nl. Leon, Wesley, Hannes, Monica, Dean en anderes soos wat jy in die volledigee een gaan hoor waaraan ek nou werk nie......
AL HIERDIE KAK WAT NOU UITKOM EN NOG GAAN UITKOM WAS ONDER JOU DAK BESPREEK, BEPLAN, EN SELFS UITGEVOER.
Sterkte

No comments:
Post a Comment