Hannes `Hatertjies` Lotttering `BIOs`

  Part 1 of the saga and this is only the beginning, the rest is bound to shock many people. The level of crazy everything has escalated to thus far is mind-blowing.


 
Nie vir sensitive luisteraars nie.


 



Vervalsings ne Lottering









Die man is obviously nie lekker in die kop nie.

Dankie vir almal se ondersteuning sover.
Even ons kat pla die haatgroepie. Die mense is kleinlik verby!

 
Ek bespreek solank die name van die hoof harassers op die ander haatgroep om hulle solank bekend te stel aan julle.
 

Hulle is so voorspelbaar, ek weet selfs wat hulle gaan "kots" oor die video ook. OMW!!!
Dreig, slegse, dreig, mense probeer afbreek, dis al wat die mense kan doen, maar shame, moet erg wees as jou hele lewe draai random die mense wat jy die meeste haat...
Getuie wat in die ou oom se nabye kring was "spill al die beans" oor die leuens wat deur die siek siele versprei word oor ons. Haai, ek dog die ou oom se hy praat altyd die waarheid! Bwhahaha
Playing the victim game without any shame of hoe se ek Maggie, jy wat deel is van daardie kriminele groepie?
 
Common sense I'd say...
Net om bietjie meer duidelikheid te gee waar "fokin' bitch" vandaan kom en ek staan by my standpunt
Aan die ou dommies...
 
Deel van die wortel van die kwaad...

Mense wat so sit en ander slegse wie hulle nie eers ken nie, gaan sien iemand om jou issues uit te sort en hou op die wereld besoedel!

 
Die flippen haters het ook niks beter om te doen nie. 

 
Ai, die klomp wat net nie anders kan as om kak te soek nie. Kom flippen by!

 
Die klomp haters hoort almal in 'n malhuis!

Harassment ken geen perke nie! Ek is gatvol verby en ek sal die fight fight! Genoeg is genoeg!

Oor inbox messages...

 
Aangesien Suzanne sulke lang opstelle skryf en nou probeer victim speel, hier is my boodskap aan jou.
En die dag het aangebreek... Daar word nou amptelik n ondersoek gedoen op onse ou oom, die einste Hannes Lottering.

 
n Bonus screenshot oor wat die ou oom van my se... one of many.

 
So ek is kamstig stilgemaak deur iemand wat oor ons gesit en bubble het, toe nie pop.

 
Update op die saak van Hannes Lottering wat deur Mike Bolhuis ondersoek word. Deel 1

 
Deel 2 i.s Mike Bolhuis wat op Hannes Lottering se spoor is.

Die arme haatgroep...die gif stroom uit daai bekkies.


 
Die arme haatgroep...die gif stroom uit daai bekkies.

n Laatnag videotjie met so bietjie raad aan die wat so nasty is met ons...


Die man is obviously nie lekker in die kop nie. 


Update oor Hannes wat Mike Bolhuis so slegse en uitdaag en bonus voicenotes.


 
n Vriendelike versoek aan Daniel Lotter van Boland College in Wellington. 


Ai, die mense wat net nie wil luister nie...

Laat weet my as julle wil sien hoe kleinlik die haatgroep kan raak oor n simpel ding soos ons wat gisteraand uitgegaan het. Dis wat ons elke dag mee moet deal.

Vinnige update oor die ou haters se geblêr. (All I hear is blah, blah, blah...) Intussen het Hannes Lottering sy fb page "gelock"...


 Kom ons klaar net gou hier issue op...

 
Uit my hart en moenie my verkeerd verstaan nie, ek gooi nie 'n "pity party" nie, ek deel so bietjie oor die vegter in my.
Back to business...what this channel is all about. Help us find
Hannes Lottering who is currently on the run.

Hannes Lottering probeer weereens vir Mike Bolhuis af te pers en te intimideer.

Voorbeelde van wat die haatgroep op n daaglikse basis kwytraak. Deel 1 van 2  
 

Deel 2 van 2 van die haatgroep se daaglikse gekots.

 
Oops, I did it again. Tyd vir nice wees is lankal verby! Ons deal met TE veel assholes wat net nie kan ophou nie!

OMW, nooit gedink ek sal actually die haatgroepie se comments snaaks vind nie, maar hulle het hulle naam nou so gat gemaak, ek kon nie anders nie.

 

Nat muishond...please bitch! Stop flattering yourself!


Wanneer mense net nie kan ophou om oor ons te praat en videos oor ons te maak nie...I feel flattered really, but FFS,you are no different from our haters and you have nothing between your ears. Dit raak erg afgesaag!

Hoop nie julle het van Hannes Lottering vergeet nie? Ons kan nou nie toelaat dat hy afgeskeep voel nie. Hier is n update...

Spesiminiaal n videotjie vir ou Biancs, net so bietjie postiewe kritiek. My unicorn kappie maak my slim. 😀
 
My antwoord op anonymous member, (ballose lafaard) se comments sommer so vir entertainment purposes, want ek kan.


 

As jy iemand probeer slegmaak en dit byt jou aan die gat...wel dis hoe dit lyk. Is dit "siesa" of 'n speletjie in baie swak smaak?


 

My beloofde video oor die prokureur Abbygail van Wyk en sy is


 

No comments:

Post a Comment